Monday, July 24, 2006

Episode#02 | Pledges, sokkie treffers en MK89 zeffers

Ek, Villiers en Sybrand wat bymekaar gekom het en ons opinies gelug het... en weereens het daar 'n paar topics onderdeur geloop: Trinity Broadcast Network, sokkie treffer CD's wat die Afrikaanse mark totaal insluk, kou en uitspoeg, asook MK89 se policy om 'slegs goeie music videos' te speel... Ons het ook 'n paar goeie bands gespeel, met Relient K as 'die song wat nie op die SkaatsCast hoort nie', maar darem ook 'n goeie song van Relient K. Check die nuutste episode NOU uit. NOU!

Download vandag die nuutste episode deur op die onderstaande iTunes link te click (dis nou as jy iTunes op jou rekenaar het - aanbeveel).






Song: Reinventing your exit
Album: They’re only chasing safety

www.underoath777.com www.purevolume.com/underoath www.myspace.com/underoath









Song: Carousel
Album: …in search of new
beginnings

www.thecanvaswaiting.com www.myspace.com/canvaswaiting www.purevolume.com/canvaswaiting







Song: Safe from the city lights
Album: Fall of the romantic empire

www.fabrikband.com
www.myspace.com/fabrik

www.purevolume.com/fabrik









Song: Casimir Pulaski Day

Album: Illinois

www.sufjan.com
www.myspace.com/sufjanstevens www.purevolume.com/sufjanstevens











Song: We’re going down in flames
Album: The Anatomy of the tongue in cheek

Song: I’m Lion-O
Album: The Anatomy of the tongue in cheek

Song: I so hate consequences
Album: Mmhmm

www.relientk.com
www.myspace.com/relientk
www.purevolume.com/relientk

1 comment:

Anonymous said...

Hallo julle!

Ek het gister toevallig ontdek dat daar sowaar nog 'n Afrikaanse podcast is waarvan ek nie geweet het nie! Ek het dadelik altwee gedownload en is nou besig om die tweede te luister.

Ek is baie mal oor julle podcast, al is ek, dink ek, bietjie te oud vir sommige van die musiek wat julle speel. Sommiges is wel baie goed!

Julle moenie vergeet dat mens eintlik alleen maar "podsafe" musiek mag speel in podcasts nie... Anders kan julle dalk probleme kry met die platemaatskappye! Gaan kyk gerus op de PMN http://music.podshow.com dit wemel daar van Christelike musiek. (Ek weet egter nie hoeveel daarvan by julle show sal inpas nie)

Ek sal julle podcast graag wil promote op potgooi.nl ("potgooi" is die nie-amptelike afrikaanse woord vir podcast). Dit sal nice wees as julle 'n promo aan my kan stuur, of sommer net 'n voice comment om julle show bekend te stel. Ek gaan in elk geval bietjie oor julle gesels, as ek more die volgende potgooi opneem.

Ek gaan ook nou dadelik 'n link na julle op ons site sit.

Julle klankkwaliteit is uitstekend - dit verdien om genoem te word!

Groete, ek kyk uit vir julle volgende podcast/potgooi!!!