Saturday, July 15, 2006

Episode#01 | Skaats de Wet en die 'Prys die Lam' Stigma

Dit was 'n koue winter Saterdagoggend en ons het almal vroeg bymekaargekom om die heel eerste episode van 'Die Avonture van Skaats de Wet' te record.

Ons gesels oor Bertie van Egoli se 'gospel' album - Prys die Lam, oor Christelike bands en stereotipes en ook die huidige toestand van die SA music scene. Download en subscribe nou tot Episode#01 van 'Die Avonture van Skaats de Wet'.


Die SkaatsCast
Click op die boonste icon om te subscribe tot die SkaatsCast (Indien jy iTunes op jou rekenaar het, sal jy altyd die 'Avonture van Skaats de Wet' Podcast ontvang - SO DOWNLOAD NOU iTUNES EN LUISTER DIE NUUTSTE SKAATSCAST!!!)


Song: Exit 1028
Album:
In search of new beginnings

Om meer van The Canvas Waiting te sien / hoor, gaan na:
www.thecanvaswaiting.com
www.myspace.com/canvaswaiting
www.purevolume.com/canvaswaiting







Song: Glorietta
Album: n/a

Om meer van te sien / hoor, gaan na:
www.morningseptember.com
www.myspace.com/mourningseptember
www.purevolume.com/mourningseptember







Song: Wits end
Album: ...of Hope
Loben het einde Junie opgebreek...so ongelukkig gaan ons nie veel meer van hulle hoor nie.

Om meer van Loben te sien / hoor, gaan na:
www.lobenrock.com
www.myspace.com/loben
www.purevolume.com/loben




:: SA BAND VAN DIE WEEK ::
Song:
Moltrein
Album: Kakofonie Single

luister na 'Die Avonture van Skaats de Wet' vir meer inligting.







Song:
You have my attention
Album: In Motion

Om meer van Mourning September te sien / hoor, gaan na:
www.thecopelandsite.com
www.myspace.com/copeland
www.purevolume.com/copeland


:: HOU HIERDIE SPASIE DOP VIR DIE VOLGENDE AVONTUUR ::

No comments: