Thursday, August 03, 2006

EPISODE#03 | PODSAFE, GODSAFE, SPAMS EN LOSLYF

Eerstens wil ek begin deur te se jammer dat die episode so laat is, dit was 'n harde week, en kroniese gastro het dit nie makliker gemaak nie... (jammer vir die overshare).

So indien jy al van tevore op skaatscast.blogspot.com was, sal jy agterkom dat die site bietjie anders lyk as gewoonlik. Wel, dis 'n lang storie, maar kom ons se maar net dat Internet Explorer nie altyd so compatible was met die site nie (blameer oom Bill) so hopelik is dit uitgesort.

In Episode#03 chat ons oor Kanye West se 'gesonde' porn-stokperdjie, asook sy uitgesproke Christelike voorneminge. Ons kyk hoe oorspronklik spam scammers al geword het met hul soeke na gullible wealth, asook die SA band van die week, Not the Majority.

Net een laaste ding, ons vra om verskoning vir die onder-standaard klankkwaliteit (baie feedback vanaf die PC), ons sal dit hopelik na volgende keer se kant toe uitsort. O ja, en Episode#04 gaan epic wees, so jy kan maar net so wel begin subscribe. Of te wel inteken, as jy dan nou so Afrikaans moet wees... =]



Kanye West poseer as Jesus op die Februarie 2006 voorblad van Rolling Stone Magazine. Die opskrif sê: "The Passion of Kanye West"



Song: Walls
Album: The weak's end

www.emerymusic.com
www.myspace.com/emery
www.purevolume.com/emery







Song: I am for You
Album: Composure

www.wakingashland.com
www.myspace.com/wakingashland
www.purevolume.com/wakingashland







Song: Marvelous things
Album: Marvelous things

www.eisley.com
www.myspace.com/eisley
www.purevolume.com/eisley







SA BAND VAN DIE EPISODE :

Song: Masks
Album: Welcome to Sackville

www.notthemajority.com
www.myspace.com/notthemajority
www.purevolume.com/notthemajority





Song: California
Album: Beneath the Medicine Tree

www.thecopelandsite.com
www.myspace.com/copeland
www.purevolume.com/copeland

No comments: