Ons is eindelik terug! Ja, want dis die 8ste Mei, soos ons gesê het in ons liedjie, onthou jy nog? Anyway, op hierdie week se smorgasbord van topics, praat ons onder andere oor:
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense, meer kontroversiëel as die mullet en minder arrogant as Kanye West. Van Daantjie Kat tot Danny K kyk ons na die dinge wat saakmaak uit die oogpunt van lede van die NeoGen jeugbediening in Kaapstad.
No comments:
Post a Comment