In hierdie UNLUCKY episode hoor jy van die einde van SkaatsCast Rants, maar die begin van 3 nuwe AWESOME sections!
Ons kondig die wenner van die Mae Everglow kompetisie aan.
Ons maak ook die weirdste segways ooit!
In hierdie Episode se 'Verlee Villiers' se ons dat Villiers 7 vrae reg het, eintlik het hy 6... jammer. As jy nie weet waarvan ons praat nie, LUISTER SOMMER NOU! Ons het ook vergeet om party van die liedjies aan te kondig... sal volgende keer!
WAARSKUWING: Hierdie video clip is nie geskik vir sensitiewe kykers nie. Moenie dit kyk as jy nie van vloekwoorde hou of om mense in pyn te sien nie. Rêrig, dis steurend, ek raai aan dat jy dit nie kyk nie, maar as jy rêrig wil sien wat dit is, kyk dit maar. As jy eerder daaroor wil lees, gaan hiernatoe.
No comments:
Post a Comment