Thursday, September 07, 2006
VOTE VIR JOU FAVOURITE SONG OP DIE SKAATSCAST!!!
Vir die einde van ons eerste seisoen (Episode#10) wil ons he JY moet vote vir JOU favourite song >> en die cool ding is jy kan vote soveel keer as wat jy wil!
Een keer per dag kan jy vote op die SkaatsCast Season Finale poll en al die bands kan jy hoor op die SkaatsCast, of jy kan hulle gaan uitcheck by purevolume deur purevolume.com/bandnaam in te tik in jou address bar.
NEEM DEEL, EN WEN!
(Ok, dis net 'n marketing ploy, jy gaan heel moontlik nie 'n sent uit die finale uit maak nie!)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment