Ja hierdie is bietjie ouerige nuus maar dit segway so mooi van die vorige poust (sic) af.
Die offisiële digitale stem van die Vatikaan is op YouTube. Dis pretty awesome dat 'n instituut so tradisioneel soos die Katolieke Kerk opeindig as een van die early adopters van new media.
Ek sal nie vir jou jok nie, die presentation van die videos is baie eenvoudig en handel in meeste gevalle oor sermons en speeches wat deur Pope Benedict XVI gedoen word.

Hierdie kanaal op YouTube is regtig 'n stappie in die regte rigting. Wie weet, dalk kry mens binnekort vir @benedict_xvi op twitter.
1 comment:
@Benedict_XVI is op twitter, maar dis obviously nie hy nie, hy het net een update waar hy sê: "I am blessing my homies"
Post a Comment